Kwalifikasie – NKR Vlak 6 ID 14852 (NWU Besigheidskool Potchefstroom)
Nasionale Diploma: Landbou Verkope en Bemarkingbestuur September 2018

Vaardigheids Programme –  Kliënt spesifiek aangepas

Module 1 – Inleiding tot Verkope en Bemarking in die Landbou sektor
Module 2 – Produk Eienskappe, Byvoordele & Gewin vir kliënt
Module 3 – Definisie van produk en diens oplossings en totale koste van eienaarskap
Module 4 – Verkoopsmetodologie, Stap-vir-stap-proses – PODAC F
Module 5 – Vraagtegnieke – Identifisering van kliënt behoeftes
Module 6 – Ontwikkeling van oplossings en waarde toevoeging aan kliënte
Module 7 – Hantering van Besware, Afsluiting van die Verkope en Opvolg
Module 8 – Tyd en aktiwiteite bestuur, Prestasiebeplanning
Module 9 – Gedragstyle en bestuur van diversiteit
Module 10 – Besigheid aanbiedings vaardighede
Module 11 – Ontwikkeling van ‘n verkope en bemarkingstrategie
Module 12 – Verkoopsbestuur
Module 13 – Interne Verkope & Verkope Assistent Vaardighede
Module 14 – Telefoon verkope opleiding
Module 15 – Uitnemendheid in Kliëntediens
Module 16 – Prestasie Bestuur

Die Bevoegdhede

  • Kliënte Bestuur
  • Sakekennis en Vernuf
  • Kommunikasie
  • Oplossing Verkoopproses
  • Kliënt Waardeskepping
  • Kennisbestuur
  • Gebied & Streeksbemarking
  • Produk & Tegniese Kennis
  • Verhouding Bestuur
  • Verkope en Tegnologie
  • Verkope Administrasie
  • Selfontwikkeling
  • Strategiese Verkoopsbeplanning
  • Tyd en Gebiedsbestuur

Bedryf spesifieke werkswinkels

Streeksgebaseerde verkoopswerkswinkels en seminare wat fokus op huidige bedryfskwessies en tendense.