Kwalifikasie – NKR Vlak 6 ID 14852 (NWU Besigheidskool Potchefstroom)
Nasionale Diploma: Landbou Verkope en Bemarkingbestuur September 2018
Vaardigheids Programme – Kliënt spesifiek aangepas
Module 1 – Inleiding tot Verkope en Bemarking in die Landbou sektor
Module 2 – Produk Eienskappe, Byvoordele & Gewin vir kliënt
Module 3 – Definisie van produk en diens oplossings en totale koste van eienaarskap
Module 4 – Verkoopsmetodologie, Stap-vir-stap-proses – PODAC F
Module 5 – Vraagtegnieke – Identifisering van kliënt behoeftes
Module 6 – Ontwikkeling van oplossings en waarde toevoeging aan kliënte
Module 7 – Hantering van Besware, Afsluiting van die Verkope en Opvolg
Module 8 – Tyd en aktiwiteite bestuur, Prestasiebeplanning
Module 9 – Gedragstyle en bestuur van diversiteit
Module 10 – Besigheid aanbiedings vaardighede
Module 11 – Ontwikkeling van ‘n verkope en bemarkingstrategie
Module 12 – Verkoopsbestuur
Module 13 – Interne Verkope & Verkope Assistent Vaardighede
Module 14 – Telefoon verkope opleiding
Module 15 – Uitnemendheid in Kliëntediens
Module 16 – Prestasie Bestuur

Die Bevoegdhede
- Kliënte Bestuur
- Sakekennis en Vernuf
- Kommunikasie
- Oplossing Verkoopproses
- Kliënt Waardeskepping
- Kennisbestuur
- Gebied & Streeksbemarking
- Produk & Tegniese Kennis
- Verhouding Bestuur
- Verkope en Tegnologie
- Verkope Administrasie
- Selfontwikkeling
- Strategiese Verkoopsbeplanning
- Tyd en Gebiedsbestuur
Bedryf spesifieke werkswinkels
Streeksgebaseerde verkoopswerkswinkels en seminare wat fokus op huidige bedryfskwessies en tendense.